Studiemateriaal

Studiemateriaal

DIE SEWE KRUISWOORDE VAN JESUS

Ons is midde in Lydenstyd.  Dit is die tyd van die kerklike jaar wat ons nadink oor die kruis van die Here Jesus, oor wat Hy vir ons gedoen het.  In die Bybel lees ons van Jesus se laaste woorde wat Hy self hardop aan die kruis gespreek het.  Daar is sewe kruiswoorde opgeteken.  Soos Jesus aan die kruis gehang het, het Hy sewe uitsprake gemaak.  Hierdie week gaan ons in kort kyk na elkeen van die sewe uitsprake of kruiswoorde van Jesus en die betekenis daarvan.

DIE SEWE KRUISWOORDE VAN JESUS

Psalm 1

In hierdie tye van onsekerheid sal daar altyd ’n klomp mense wees wat ander wil bang maak met stories en dreigemente. Mens kry gereeld video's oor die virus. Van ’n aanduiding dat dit dui op die getal 666 tot duidelike tekens dat dit die einde is. Party mense dink dat...

read more

“Vader, in U hande gee Ek My gees oor.”

Lukas 23:44-46 Jesus het vrywillig Sy gees in Sy Vader se hande oorgegee.  Dit was nie die kreet van ‘n verloorder nie, maar die kreet van ‘n oorwinnaar.  Want dit was nie die mag van die dood, of die duiwel en Sy magte wat oorwin het nie, maar die Here wat self oor...

read more

“Dit is volbring!”

Johannes 19:29-30 Met hierdie woorde het Jesus gesê Hy het Sy taak hier op aarde voltooi.  Hy het teruggekyk op sy lewe, die doel waarvoor Hy mens geword het, om God te verheerlik, om vir ons ‘n voorbeeld te wees, om vir ons te ly en te sterf, en besef: Dit is...

read more

“Ek is dors.”

Johannes 19:28 Hiermee kom gee die Here Jesus aan ons die uitnodiging: “Elkeen wat drink van die water wat Ek Hom sal gee, sal in ewigheid nooit weer dors kry nie.”  Elkeen wat in Hom glo, se dors sal bevredig word.  En die wonderlikste van alles, daardie water is in...

read more

Psalm 23 en Johannes 10: 1-18

Op 24 Maart het ons President aangekondig dat die hele land (met uitsondering noodsaaklike dienste) in ’n tyd van inperking ingaan. Dit mag vir baie mense frustrerend wees. Ander laat dit met bekommernis oor werkers, besigheid, hulleself en hulle gesinne. Party mense...

read more

DAAGLIKSE BYBELSTUDIE

Kom ons hou stiltetyd

BYBELSTUDIE

Psalm 1

In hierdie tye van onsekerheid sal daar altyd ’n klomp mense wees wat ander wil bang maak met stories en dreigemente. Mens kry gereeld video's oor die virus. Van ’n aanduiding dat dit dui op die getal 666 tot duidelike tekens dat dit die einde is. Party mense dink dat...

read more

Psalm 23 en Johannes 10: 1-18

Op 24 Maart het ons President aangekondig dat die hele land (met uitsondering noodsaaklike dienste) in ’n tyd van inperking ingaan. Dit mag vir baie mense frustrerend wees. Ander laat dit met bekommernis oor werkers, besigheid, hulleself en hulle gesinne. Party mense...

read more
SEWE DAE SONDER SON

Reeks oor die sewe laaste dae van Jesus Christus se liggaamlike lewe op aarde. Uitgestuur deur die Ring van Bethlehem van die NG Kerk – opgestel deur ds. Gideon Lamprecht.

Jesus se koningklike intog in Jerusalem en die betekenis daarvan vir ons vandag
Die vervloeking van die vyeboom en reiniging van die tempel
Jesus vertel in die tempel die gelykenis van die boere en die wingerd
Jesus word in Betanië met reukolie gesalf en Judas onderneem om Jesus te verraai
Jesus gaan bid in die Tuin van Getsemané
Jesus word Gekruisig
Jesus in die Graf

Kontak Ons

Kerkkantoor

Posbus 497

h/v Ludik- en Edelingstraat,

Jordania, Bethlehem

Ure

Maandag 10:30 - 13:00

Dinsdag - Vrydag 08:00 - 13:00

Foon

073 126 2902