Omtrent

Media

Die doel van die media struktuur in die gemeente is om die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap te gebruik om inligting of data te stoor of uit te saai, asook om ‘n advertensie medium te wees vir sekere kerklikke kennisgewings, ten einde God se Koninkryk uit te bou. Skakel ons gerus vir enige navrae, of om betrokke by die media struktuur te raak, of om jou dienste beskikbaar te stel. 

Arlene Mynhardt

074 327 0397

NG KERK BETHLEHEM OOS

Kontak Ons

Kerkkantoor

Posbus 497

h/v Ludik- en Edelingstraat,

Jordania, Bethlehem

Ure

Maandag 10:30 - 13:00

Dinsdag - Vrydag 08:00 - 13:00

Foon

058 303 4583