“Gekruisigde Voete. Wat loop waar Hy sou loop, van myself getroop."
Baie hartlik welkom by Bethlehem-Oos. Ons is lig in die duisternis: Hier vir GOD; vir MEKAAR en vir DIE WÊRELD. Sedert 1954.
EREDIENSOPNAME
Bandopname van hierdie week se erediens.
Die weeklikse bandopnames is hier versamel.
HIERDIE SONDAG
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
MEELEWING EN VERJAARSDAE
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
HARTKLOP
Diensgroepe
Raak betrokke
Erediens
Erediens en gebed
Gebedsgeleenthede word op die volgende dae aangebied:
Sondagoggende om 08:30 in die Gebedskamer en
Donderdagmiddae om 17:30 in die Belydenisklaskamer
(Soos op kalender).
Jeug
Kleuterkerk 3-6 jaar tydens die erediens in Ploegland.
Junior Kategese Gr 1 – 6 asook Senior Kategese Gr 7 – 10 na die erediens in Kerksaal.
Belydenisklas (Gr 11) na erediens in Belydenisklaskamer.
‘n Belydeniskamp vind plaas gedurende Januarie en belydenis van geloof word in Oktober afgelê. (Sien asb die kerkalmanak).
Daar is ook saamkuier geleenthede vir die jeug. Dit vind om die beurt kwartaalliks by Oos- & Efrata-gemeente plaas.
Sondagmiddae om 15:30 vir Gr 1 – 6 leerders en
Vrydagmiddae om 16:30 vir Gr 7 – 12 leerders. (Sien die Hartklop vir meer besonderhede).
Gewilde Aktiwiteite
Oosfees
Kerssangdiens
Belydeniskamp
Dankfees
Soos ons mense dit sien
(Klik op die foto. Dit neem jou na die gallery.)
Oosfees
25 Augustus 2023
Kontak Ons
Kerkkantoor
Posbus 497
h/v Ludik- en Edelingstraat,
Jordania, Bethlehem
Ure
Maandag 10:30 - 13:00
Dinsdag - Vrydag 08:00 - 13:00
Foon
073 126 2902