Dankoffer
Dankoffer
2 Kor. 8:12 “As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie.”
Die dankoffers word gebruik om die Kerk se barmhartigheidswerk, en sendingwerk te befonds. Asook om vasgestelde finansiële verpligtinge na te kom. Gebruik jou naam, wyk en verwysing (bv. dankoffer, erediens- of deurkollekte, bybelverspreiding, oosfees, ens.) sodat dit korrek aangewend kan word.
Bankbesonderhede
NGK Bethlehem-Oos
ABSA Bank Bethlehem
Tjekrek: 770580072
Takkode: 632005
Kontak Ons
Kerkkantoor
Posbus 497
h/v Ludik- en Edelingstraat,
Jordania, Bethlehem
Ure
Maandag 10:30 - 13:00
Dinsdag - Vrydag 08:00 - 13:00
Foon
073 126 2902