Diensgroepe
Finansies
Finansies behels die bestuur van die kollekte, beleggings en uitgawes, begroting en inkomsteverwagtinge, pastorie rekeninge, algemene kantoor uitgawes en probleme, salarisse en personeel. Kontak ons gerus om deel te raak, jou dienste aan te bied of as jy enige navrae het.
Johny Barnard
083 669 1562
NG KERK BETHLEHEM OOS
Kontak Ons
Kerkkantoor
Posbus 497
h/v Ludik- en Edelingstraat,
Jordania, Bethlehem
Ure
Maandag 10:30 - 13:00
Dinsdag - Vrydag 08:00 - 13:00
Foon
058 303 4583