MEELEWING
VOORBIDDING
Klakouse
https://youtu.be/o-E4pB3AJtE
Psalm 1
In hierdie tye van onsekerheid sal daar altyd ’n klomp mense wees wat ander wil bang maak met stories en dreigemente. Mens kry gereeld video's oor die virus. Van ’n aanduiding dat dit dui op die getal 666 tot duidelike tekens dat dit die einde is. Party mense dink dat...
“Vader, in U hande gee Ek My gees oor.”
Lukas 23:44-46 Jesus het vrywillig Sy gees in Sy Vader se hande oorgegee. Dit was nie die kreet van ‘n verloorder nie, maar die kreet van ‘n oorwinnaar. Want dit was nie die mag van die dood, of die duiwel en Sy magte wat oorwin het nie, maar die Here wat self oor...
“Dit is volbring!”
Johannes 19:29-30 Met hierdie woorde het Jesus gesê Hy het Sy taak hier op aarde voltooi. Hy het teruggekyk op sy lewe, die doel waarvoor Hy mens geword het, om God te verheerlik, om vir ons ‘n voorbeeld te wees, om vir ons te ly en te sterf, en besef: Dit is...
“Ek is dors.”
Johannes 19:28 Hiermee kom gee die Here Jesus aan ons die uitnodiging: “Elkeen wat drink van die water wat Ek Hom sal gee, sal in ewigheid nooit weer dors kry nie.” Elkeen wat in Hom glo, se dors sal bevredig word. En die wonderlikste van alles, daardie water is in...
“Eli, Eli, lema sabagtani?” Dit is: My God, My God, waarom het U My verlaat?”
Matteus 27:45-46 Jesus het met hierdie woorde ons eensaamheid en alleenheid op Hom geneem. Die eensaamheid en godsverlatenheid wat ons sou moes verduur in die hel as gevolg van ons verlorenheid, het Hy op Hom geneem. Maar ook in die lewe kan ek in tye van...
RADIO MALUTI
Kontak Ons
Kerkkantoor
Posbus 497
h/v Ludik- en Edelingstraat,
Jordania, Bethlehem
Ure
Maandag 10:30 - 13:00
Dinsdag - Vrydag 08:00 - 13:00
Foon
073 126 2902

