Ons bid vir:

Die gesondheid van: Willi Pienaar, Johan de Bruin, Marietjie  Allwright, Suzette Hagen, Danie Kritzinger, Johnny en Michelle Marx en Dirk & Adri Vermeulen.

Ons dink ook aan Mariëtt Kühn met haar pa wat gediagnoseer is met breinkanker en tans in Corona is.

Medi-clinic: Johnny Eyberg.

Sterk aan na ‘n rugoperasie: Piet de Bruyn.

Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Oom Louis Botha bedank die gemeente vir hulle gebede en ondersteuning tydens Esther se lang siekbed.  Deur die genade gaan dit baie goed met haar.