Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Elna Naudé, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

Sterk aan na operasie:  Dries Muller en Elna Naudé

Ons medelye aan Willie Pretorius met die afsterwe van sy ma

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Elna Naudé, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Ons innige meegevoel aan: Willie Pretorius en familie met die afsterwe van sy ma.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.