Ons bid vir:

Die gesondheid van:  Franza de Clerk, Pieter de Bruyn, Elza Smit, Marietha Swanepoel, Marietjie Allwright & Magda de Klerck.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Hoogland Mediclinic: Susan Nel (skouervervanging).

Sterk tuis aan na ‘n operasieLouis Marais(nek),André Redelinghuys (heup), Koekie Muller (voet), Geelboi (maag), Anne-Marie Ackerman (blindederm) & Ria Kriel (skouer).

Sterk in Rosepark Hospitaal Bfn aan: Louis Botha (hartomleiding).

Ons innige meegevoel aan: Jo-Helene du Plessis & familie met die afsterwe van Jannie & Ronel se jongste seuntjie, Jan Nathaniël.

Baie sterkte aan: Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.