Ons bid vir:

Die gesondheid van:  Louis Botha, Franza de Clerk, Elza Smit, Marietha Swanepoel, Marietjie Allwright & Magda de Klerck.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Sterk tuis aan na ‘n operasieSusan Nel(skouer), Louis Marais(nek),André Redelinghuys (heup), Koekie Muller (voet), Ria Kriel (skouer)  & Anne-Marié Ackerman (blindederm).

Ons innige meegevoel aan: Hester de Bruyn met die afsterwe van haar man, Pieter asook aan Lu-Mari & Johann Steyn, kleinkinders & familie.

Troosdiens Maandagoggend om 10:00.

Baie geluk aan: Werner & Michelle Maloney met die doop van hul babaseun, ST.

Baie sterkte aan: Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.