Ons bid vir:

Die gesondheid van:

Piet de Bruyn, Marietjie Allwright, Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar, Du Toit van Huyssteen (Snr).

Ons innige meegevoel aan:

Francois & Eileen Meyer met die afsterwe van haar ma.

Die familie van Joey Hattingh met haar afsterwe.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.