Ons bid vir:

Die gesondheid van:  Magda de Klerck, Marietha Swanepoel, Elza Smit & Marietjie Allwright.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Hoogland MediClinic: Chris du Toit (Covid).

Ondergaan Maandag ‘n skoueroperasieRia Kriel.

Silevu bediening: Vir die evangelisasie werk wat Geelbooi & Maria Motloung onder die plaaswerkers doen.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.

Ons bid vir;

Die gesondheid van: Marietha Swanepoel, Elza Smit & Marietjie Allwright.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Covid: Jasper (hospitaal) & Ria Brits (tuis),  Jannie (hospitaal) & Ria (tuis) Vogelesang.

Sterk tuis aan na ‘n operasie: Kobus Roets (heup) & Johan Kriel (enkel).

Ons innige meegevoel aan: Douw & Lisa van Wyk met die afsterwe van sy pa.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.

Ons bid vir:

Die gesondheid van:

Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar.

Sterk tuis aan na ‘n operasie: Nicus van Zyl (2 jr) (ope-hart), Johan Kriel (enkel), Sanet de Jager se pa, Inus Marais.

Corona-sterk aan na ‘n operasie:

Jannie Vogelesang

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Elna Naudé, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

Sterk aan na operasie:  Dries Muller en Elna Naudé

Ons medelye aan Willie Pretorius met die afsterwe van sy ma

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie  Allwright, Suzette Hagen en Johnny Eyberg.

*Ons innige meegevoel aan: Koos & Milanie Venter met die afsterwe van sy pa, Hennie.

*Sterk aan na ‘n rugoperasie: Piet de Bruyn.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.