Ons bid vir:

Die gesondheid van:
Marietjie Allwright, Suzette Hagen & Hendrik Kemp se suster (beroerte).

Sterk tuis aan na ‘n operasie:
Johan de Bruin.

Ondergaan chemobehandeling:
Du Toit van Huyssteen (Snr).

Baie geluk aan:
Willie & Estelle Vermeulen met die doop van hul babaseun, Johan. Ds Joe wat as voorsitter & Ds Madelein wat as onder-voorsitter van die Leiersgroep vir 2021-2022 verkies is.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg. Du Toit van Huyssteen (snr) begin volgende week met behandeling nadat hy met kanker gediagnoseer is. 

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.  Hospitaalpersoneel, gesondheidsdienste en pasiënte

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Elna Naudé, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

Sterk aan na operasie:  Dries Muller en Elna Naudé

Ons medelye aan Willie Pretorius met die afsterwe van sy ma

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie  Allwright & Suzette Hagen.

*Jacaranda Hospitaal Pretoria: Kerneels Schabort.

*Die onmin, geweld, rassisme, misdaad en haatspraak in die land.

Die slegte brande wat in Hoopstad, Herzogville en Boshoff meer as 100 000 hektaar se veld en diere verwoes het

Al die drooggeteisterde gebiede in die Noord-Kaap.

Die beroeping van ons medeleraar.

Ons bid vir:

Ons bid vir:

Die gesondheid van: Danie Kritzinger, Esther Botha, Willi Pienaar, Johan de Bruin, Marietjie  Allwright, Suzette Hagen, Salome Wiggett, Antoinette Retief, en Dirk & Adri Vermeulen.

Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Baie sterkte vir Piet de Bruin wat hierdie week vir ‘n rugoperasie gaan in Bloemfontein.

Baie geluk aan: Nico & Lorindi Steenkamp met die doop van hul babadogter, Leahné.

Laat weet asb. Ds Joe as julle van nog mense weet sodat ons hulle kan opsit vir voorbidding.