Ons bid vir:

  • Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie  Allwright & Suzette Hagen.
  • Sterk aan by die huis: Kerneels Schabort.
  • Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.
  • Wilna Schnetler met Narina se gesondheid
  • Die onmin, geweld, rassisme, misdaad en haatspraak in die land.
  • Die slegte brande wat in Hoopstad, Hertzogville en Boshoff meer as 100 000 hektaar se veld en diere verwoes het.
  • Al die drooggeteisterde gebiede in die Noord-Kaap.
  • Ons innige meegevoel aan: Cora Coetzer met die afsterwe van haar broer.