Ons bid vir:

Die gesondheid van:

Toks Opperman, Marietjie Allwright, Suzette Hagen.

Sterk aan na ‘n operasie:

Kobus Vermeulen.

MediClinic:

At de Klerck in CCU met Covid, Piet de Bruyn.

Covid – sterk tuis aan:

Adele Fourie, Corné & Anton Loubser, Jacolien Ungerer, Hendrik & Ilma de Jager.

Ondergaan chemobehandeling:

Du Toit van Huyssteen (Snr).

Ons bid vir:

Die gesondheid van:

Leon & Tania Badenhorst, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Du Toit van Huyssteen (Snr).

Ons bid vir:

Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.
Sterk tuis aan na ‘n operasie: Johan de Bruin
Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr).

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Wilna Fourie, Willi Pienaar, Marietjie Allwright, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr).

*Ons innige meegevoel aan: Tanja Schwim & familie met die afsterwe van haar pa, André Cleghorn.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Ons bid vir:

Die gesondheid van: Neil Ungerer (Covid), Willi Pienaar, Marietjie Allwright, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr)

Ons innige meegevoel aan: Esmari Botha & familie met die afsterwe van haar pa, Johan Smallberger.

Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.