Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie  Allwright & Suzette Hagen.

*Jacaranda Hospitaal Pretoria: Kerneels Schabort.

*Die onmin, geweld, rassisme, misdaad en haatspraak in die land.

Die slegte brande wat in Hoopstad, Herzogville en Boshoff meer as 100 000 hektaar se veld en diere verwoes het

Al die drooggeteisterde gebiede in die Noord-Kaap.

Die beroeping van ons medeleraar.