Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg..

*Ons medelye aan: Jacolien Ungerer wie se ma oorlede is.

*Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

*Baie geluk aan: Gesie Retief met haar bevestiging as dienswerker in wyk 4.