Ons bid vir:

Die gesondheid van:

Jannie Vogelesang, Poppie Naudé, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar.

Ondergaan Dinsdag ‘n heupoperasie in Mediclinic: Kobus Roets.

Sterk tuis aan na ‘n operasie: Nicus van Zyl (2 jr) (ope-hart), Johan Kriel (enkel), Sanet de Jager se pa & Inus Marais.

Covid: Franza & Carli de Clerk en Susan & Retha Nel.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.

Ons bid vir:

Die gesondheid van:

Johan Wessels, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar.

Ope-hartoperasie ondergaan: Nicus van Zyl (2 jr).

Mediclinic: Sanet de Jager se pa, Inus Marais (Loftie & Annemarie vd Berg se skoonseun (Annika se man).

Ons innige meegevoel aan: Johnny & Verna-Mey Eyberg met die afsterwe van hul skoonseun, HJ du Plessis – Inili se man.

Almal wat geraak word deur die Covid-19pandemie.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Elna Naudé, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Ons innige meegevoel aan: Willie Pretorius en familie met die afsterwe van sy ma.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Sterk tuis aan na ‘n rugoperasie: Pieter Koornhof.  

*Ons innige meegevoel aan: Elsie Oosthuizen & familie met die afsterwe van haar ma.

*Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

* Ons dink aan Jacolien Ungerer wie se ma ernstig siek is in die hospitaal in Bloemfontein

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Ons bid vir:

*Die gesondheid van: Brenda Theron, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Pieter Wessels, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Sterk aan na ‘n operasie: Pieter Koornhof (rug), Frieda Groenewald.

*Ons innige meegevoel aan: Susan Möller & familie met die afsterwe van haar ma, Annatjie Cilliers – Gedenkdiens Sondag 11 uur in Bhm-Oos.

Dorothy du Preez met die afsterwe van haar broer & Ria Smit met die afsterwe van haar skoonseun, Henrie.

*Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.