Dié week se verjaarsdae:

Vrydag 26 Nov: Celri Botha, Michelle Marx, Jaconette Mienie, Susan Nel.

Saterdag 27 Nov: Lizma Wandrag.

Maandag 29 Nov: Pieter Boshoff.

Dinsdag 30 Nov: Dewalt Nelson, Gerrit Steenkamp.

Woensdag 01 Des: Willem Louw, Nada Nel, Sophie van Schalkwyk (81 jr),

Jano Venter.

Donderdag 02 Des: Dylan Hatting, Francois Meyer.

Dié week se verjaarsdae:

Vrydag 19 Nov: Kerneels Schabort.

Saterdag 20 Nov: Narika Delport, Hendré Geldenhuis, Koekie Muller.

Maandag 22 Nov: Tharina de Bruin, Heinz Meyer.

Dinsdag 23 Nov: Danielle Venter, Louise Venter.

Woensdag 24 NovPieter du Toit, Liné Labuschagne, Stephan Naudé, Ilse Pieterse, Johan Pretorius.

Donderdag 25 Nov: Bob Burger, Gert du Plessis, Maryna Geldenhuis, Werner Maloney, Spyker van Niekerk.

Dié week se verjaarsdae:

Vrydag 12 Nov:

Drieka Terblanche.

Sondag 14 Nov:

Wille Crous, Danie Marais,

René van Staden.

Maandag 15 Nov:

Nico Muller.

Dinsdag 16 Nov:

Fred Snyman.

Woensdag 17 Nov

Franza de Clerk, Marcus Fourie.

Donderdag 18 Nov:

Janine Helmand.

Ons bid vir:

Die gesondheid van:  Chris du Toit, Elza Smit, Marietha Swanepoel, Marietjie Allwright & Magda de Klerck.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Sterk aan na ‘n operasieLouis Botha & Ria Kriel.

Ondergaan Dondrdag ‘n nekoperasie in Bfn: Louis Marais.

Baie sterkte aan: Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

Silevu bediening: Vir die evangelisasie werk wat Geelbooi & Maria Motloung onder die plaaswerkers doen.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.