Dié week se verjaarsdae:

Vrydag 22 Januarie:
Helena Kriel.

Saterdag 23 Januarie:
Alice Smit.

Sondag 24 Januarie:
Manie Beukes, Piet Potgieter, Han-Mari van Deventer.

Maandag 25 Januarie:
Suzie Redelinghuys.

Dinsdag 26 Januarie:
Mariana van Niekerk

Woensdag 27 Januarie:
Aden Pretorius.

Donderdag 28 Januarie:
Johnny Barnard, Joan Sparks, Hylet Ungerer, Salomé Wiggett

Ons bid vir:

Die gesondheid van: Neil Ungerer (Covid), Willi Pienaar, Marietjie Allwright, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr)

Ons innige meegevoel aan: Esmari Botha & familie met die afsterwe van haar pa, Johan Smallberger.

Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.