JEREMIA 17:8 AFR83
So iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en
altyd groen blare het; 'n droë jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.

Baie hartlik welkom by Bethlehem-Oos. Ons is lig in die duisternis: Hier vir GOD; vir MEKAAR en vir DIE WÊRELD. Sedert 1954.