Die gesondheid van:  Elza Smit, Marietha Swanepoel, Marietjie Allwright & Magda de Klerck.

MediClinic  – ICU: Louis Botha.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Baie geluk aan: Louis & Makyla Bekker met die doop van hul babadogter, Liez.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.