Die gesondheid van:  Elza Smit, Marietha Swanepoel, Marietjie Allwright & Magda de Klerck.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Sterk tuis aan na ‘n operasieSusan Nel(skouer) & André Redelinghuys (heup).

Baie geluk aan: Jaques &Stephani Hattingh met die doop van hul babaseun, Alex asook aan Heinrich & Riana Hattingh met die doop van hul babadogter, Nivé op Sondag, 26 Desember 2021.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.