Die gesondheid van:  Chris du Toit, Elza Smit, Marietha Swanepoel, Marietjie Allwright & Magda de Klerck.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Sterk aan na ‘n operasieLouis Marais(nek),André Redelinghuys (heup), Koekie Muller (voet), Ria Kriel (skouer), Johanru Müller (mangels) Annchen Weihmann (skouer) & Louis Botha.

Baie sterkte aan: Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.