Die gesondheid van:  Chris du Toit, Elza Smit, Marietha Swanepoel, Marietjie Allwright & Magda de Klerck.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Sterk aan na ‘n operasieLouis Botha & Ria Kriel.

Ondergaan Dondrdag ‘n nekoperasie in Bfn: Louis Marais.

Baie sterkte aan: Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

Silevu bediening: Vir die evangelisasie werk wat Geelbooi & Maria Motloung onder die plaaswerkers doen.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.