Die gesondheid van:  Magda de Klerck, Marietha Swanepoel, Elza Smit & Marietjie Allwright.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Hoogland MediClinic: Chris du Toit (Covid).

Ondergaan Maandag ‘n skoueroperasieRia Kriel.

Silevu bediening: Vir die evangelisasie werk wat Geelbooi & Maria Motloung onder die plaaswerkers doen.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.