Die gesondheid van: Elza Smit & Marietjie Allwright.

Hospitaal in Bfn: Marietha Swanepoel.

Chemobehandeling: Willi Pienaar.

Covid: Joalize & Anri Reyneke.

Sterk aan na ‘n operasie: Kobus Roets (heup), Johan Kriel (enkel), Sanet de Jager se pa.

Baie geluk aan: Hannes & Gerda Oosthuizen met die doop van hul babaseun, Gideon.

Ons innige meegevoel aan: Andries Venter met die afsterwe van sy ma  Inus & Anieka Marais met die afsterwe van sy pa.

Familie en vriende met die afsterwe van Suzette Hagen. André Olivier en sy gesin met die afsterwe van sy moeder gisteraand.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.