Die gesondheid van:

Poppie Naudé, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Hospitaal in Bfn: Marietha Swanepoel.

Ondergaan chemobehandeling: Willi Pienaar.

Covid: Franza & Carli de Clerk, Susan & Retha Nel en Johann Steyn se pa, Johann.

Sterk aan na ‘n operasie: Kobus Roets (heup), Johan Kriel (enkel), Sanet de Jager se pa.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.