Die gesondheid van:

Jannie Vogelesang, Poppie Naudé, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar.

Ondergaan Dinsdag ‘n heupoperasie in Mediclinic: Kobus Roets.

Sterk tuis aan na ‘n operasie: Nicus van Zyl (2 jr) (ope-hart), Johan Kriel (enkel), Sanet de Jager se pa & Inus Marais.

Covid: Franza & Carli de Clerk en Susan & Retha Nel.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.