Die gesondheid van:

Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar.

Sterk tuis aan na ‘n operasie: Nicus van Zyl (2 jr) (ope-hart), Johan Kriel (enkel), Sanet de Jager se pa, Inus Marais.

Corona-sterk aan na ‘n operasie:

Jannie Vogelesang

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie.