Die gesondheid van:

Johan Wessels, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar.

Ope-hartoperasie ondergaan: Nicus van Zyl (2 jr).

Mediclinic: Sanet de Jager se pa, Inus Marais (Loftie & Annemarie vd Berg se skoonseun (Annika se man).

Ons innige meegevoel aan: Johnny & Verna-Mey Eyberg met die afsterwe van hul skoonseun, HJ du Plessis – Inili se man.

Almal wat geraak word deur die Covid-19pandemie.