Die gesondheid van:

Jannie Rothman, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar.

Mediclinic:

Sanet de Jager se pa,

Inus Marais (Loftie en Annemarie van den Berg se skoonseun – Annika se man).

Ons innige meegevoel aan: Marie Brooks en familie met die afsterwe van haar man, Theunis.

Almal wat geraak word deur die Covid-19 -pandemie.