Die gesondheid van:

Jannie Rothman, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar & Du Toit van Huyssteen (Snr).

Mediclinic: Theunis Brooks, Tappie Bredenkamp, Sanet de Jager se pa, Inus Marais (Loftie en Annemarie van den Berg se skoonseun – Annika se man).

Ons innige meegevoel aan: Cassie Pretorius en familie met die afsterwe van sy pa.

Baie geluk aan: aldie leerders wat verkies is tot leiers van hul skool.  

Almal wat geraak word deur die Covid-19 -pandemie.