Die gesondheid van:

Jannie Rothman, Elza Smit, Marietjie Allwright & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling:

Willi Pienaar & Du Toit van Huyssteen (Snr).

Mediclinic: Theunis Brooks, Tappie Bredenkamp

Inus Marais (Loftie en Annemarie van den Berg se skoonseun – Annika se man)

Ons innige meegevoel aan: André & Lea Koenig met die afsterwe van haar pa, Gert Coetzee.

Die familie van Douw Brink met sy afsterweAlmal wat geraak word deur die Covid-19 -pandemie.