Die gesondheid van:
Piet de Bruyn; Marietjie Allwright; Suzette Hagen

Ons innige meegevoel aan:
Magda de Klerck; kinders en familie met die afsterwe van haar man At

Almal wat geraak word deur die Covid-19 pandemie


Ondergaan chemobehandeling:
Du Toit van Huyssteen (Snr)