Die gesondheid van: Tol Pelser, Willi Pienaar, Marietjie Allwright, Johan de Bruin & Suzette Hagen.

Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr).

Ons innige meegevoel aan: Corrie van der Walt & familie met die afsterwe van haar seun en Corina Vorster se broer.