*Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie Allwright, Michelle Marx, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr).

*Corona: Hospitaal: Ds Koos Fourie (oud-leraar van Bethlehem-Oos beroerte na ‘n rugoperasie).

*Ons innige megevoel aan: Yolanda Greyling & familie met die afsterwe van haar ma, Maxi Ferreira.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.