*Die gesondheid van: Wilna Fourie, Willi Pienaar, Marietjie Allwright, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr).

*Ons innige meegevoel aan: Tanja Schwim & familie met die afsterwe van haar pa, André Cleghorn.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.