Die gesondheid van: Neil Ungerer (Covid), Willi Pienaar, Marietjie Allwright, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

Ondergaan chemobehandeling: Du Toit van Huyssteen (Snr)

Ons innige meegevoel aan: Esmari Botha & familie met die afsterwe van haar pa, Johan Smallberger.

Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.