*Die gesondheid van: Brenda Theron, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Pieter Wessels, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*Sterk aan na ‘n operasie: Pieter Koornhof (rug), Frieda Groenewald.

*Ons innige meegevoel aan: Susan Möller & familie met die afsterwe van haar ma, Annatjie Cilliers – Gedenkdiens Sondag 11 uur in Bhm-Oos.

Dorothy du Preez met die afsterwe van haar broer & Ria Smit met die afsterwe van haar skoonseun, Henrie.

*Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.