*Die gesondheid van: Brenda Theron, Marietjie Allwright, Willi Pienaar, Kerneels Schabort, Suzette Hagen & Nerina vd Berg.

*MediClinic ICU: Annatjie Cilliers, Ria Smit se skoonseun Henrie.  

*Ondergaan die week ‘n rugoperasie in Bfn: Pieter Koornhof.

*Matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

*Baie dankie vir die reën wat ons so mildelik ontvang het en wat uitkoms in die natuur gegee het.

*Baie dankie vir al die bederfbokse – 50 is ontvang.