*Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie  Allwright, Kerneels Schabort, Suzette Hagen & Nerina van den Berg.

*Ons innige meegevoel aan: Marietha Swanepoel met die afsterwe van haar broer.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

*Die onmin, geweld, rassisme, misdaad en haarspraak in dieland.

*Die slegte brande wat in Hoopstad, Hertzogville en Boshoff meer as 100 000 hektaar se veld en diere verwoes het.

*Al die drooggeteisterde gebiede in die Noord-Kaap.