Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie  Allwright & Suzette Hagen.

*Baie geluk aan: Wiekus en René van Staden met die doop van hulle kinders Henrico en Mia-Né asook Raymendt & Jolani Smit met die doop van hul babadogter, Riley.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.