*Die gesondheid van: Willi Pienaar, Marietjie  Allwright, Suzette Hagen en Johnny Eyberg.

*Ons innige meegevoel aan: Koos & Milanie Venter met die afsterwe van sy pa, Hennie.

*Sterk aan na ‘n rugoperasie: Piet de Bruyn.

*Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.