Die gesondheid van: Danie Kritzinger, Esther Botha, Willi Pienaar, Johan de Bruin, Marietjie  Allwright, Suzette Hagen, Salome Wiggett, Antoinette Retief, en Dirk & Adri Vermeulen.

Almal wat geraak word deur die COVID-19 pandemie.

Baie sterkte vir Piet de Bruin wat hierdie week vir ‘n rugoperasie gaan in Bloemfontein.

Baie geluk aan: Nico & Lorindi Steenkamp met die doop van hul babadogter, Leahné.

Laat weet asb. Ds Joe as julle van nog mense weet sodat ons hulle kan opsit vir voorbidding.